Skip to content
Menu
Sale!

Pakket: Graad 12 Fisika en Chemie Hand-en Werkboek Fisiese Wetenskappe Volkleur

Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

Original price was: R835.00.Current price is: R606.00.