Skip to content
Menu

IEB Fisiese Wetenskappe Senior Chemie Antwoordboek

Fisiese Wetenskappe se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke 1 & 2.

  • Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
  • Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
  • Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

R593.00